Fotohokkie en video-gasteboek dienste uniek vir enige byeenkoms

Ons oop-tiepe fotohokkie neem jou geleentheid na die volgende vlak van interaksie en kreatiwiteit. Met pasgemaakte digitale agtergronde kan jou gaste binne sekondes “vervoer” word na enige toneel.

By OnthouMy sorg ons vir professionele beligting, hoë kwaliteit uitdrukke (tiepies 3-4 fotos per strokie) en ’n soomlose, stressvrye stel sodat jou gasteeenvoudig kan instap, poseer en die oomblik geniet.

Die video gaste-boek is ‘n interaktiewe geleentheid vir gaste om ‘n video-boodskap te los, in plaas van ‘n geskrewe gasteboek.

Bespreking

  • Stuur vir ons jou navraag
  • Kry ‘n kwotasie
  • Betaal 50% nie-terugbetaalbare
    deposito

Reelings

  • Ons kontak jou 2-4 weke voor jou geleentheid om reelings te finaliseer (tye, ontwerpe, agtergrond ens)

Op die dag

  • Ons slaan die fotohokkie op
  • Jy en jou gaste geniet die geleentheid
  • Dan slaan ons weer af terwyl jy jou geleentheid sorgvry kan geniet

Na die tyd

  • Digitale kopië word
    beskikbaar gestel vir 30 dae
  • Deel asb julle ervaring met ons
  • Los vir ons ‘n “awesome” resensie op Google 😉

Die fotohokkie opstelling is ‘n oop-tipe, wat pas. by enige geleentheid. Dis interaktief.
Dit bestaan uit ‘n boks met ‘n digitale skerm waarop die aftelling gebeur, asook ‘n plek om te kies watter kleur mens die fotostrokie wil print.
Die kamera neem dan deur die boks die gaste af.

...

Die fotostrokies word geprint met 4 foto’s op elke strokie.
Die strokie kan in kleur of in swart-en-wit gedruk word.

Ons bied 3 verskillende agtergrond opsies om jou geleentheid spesiaal te maak.
Laatweet ons watter een beste by jou tema sal pas.

Die voetskrif word onder op die fotostrokie geplaas en kan uniek gemaak word om by jou tema te pas.
Jy kan ook jou eie voorbeelde deur stuur as jy iets sien wat jy graag van hou. Besighede kan hulle logos as die voetskrif gebruik.

Pakket

Klassiek

Tydloos

Elegant

Luuks

Eksklusief

Tyd

Prys

2 ure

R 2900.00

3 ure

R 3900.00

4 ure

R 4700.00

5 ure

R 5600.00

6 ure

R 6500.00

Ingesluit

  • Gedrukte foto strokies wat jy/gaste kan huistoe neem
  • Foto Hokkie + Vriendelike Helper
  • Kies Kleur of Wit en Swart fotos
  • Aflewering, opstel en afpak ingesluit
  • Eenvoudige wit, groen of geen agtergrond ingesluit, met temas om by jou geleentheid te pas
  • Pret toneelbenodighede vir ekstra persoonlikheid

Opsioneel
(Add-ons)

  • Stilstaan tyd* : R400/uur
  • Ekstra tyd op dag* : R1000/uur
  • Gasteboek : R1500 (40 bladsye)
  • Magnete : R50/uur
  • Luukse gedrapeerde agtergrond (met of sonder fairy lights) : R500

Ons is ‘n man-en-vrou duo wat dit geniet om spesiale herinneringe vas te vang. Ons het in 2025 besluit om op hierdie avontuur ‘n kans te vat, en geniet nog elke oomblik daarvan. Ons geniet dit om mense te sien lag, jubel en juig. Ons is ouers van twee en gelukkig getroud al vir 5 jaar…

Fotohokkie en video-gasteboek dienste uniek vir enige byeenkoms

Gerhard Rall

‎+27 66 057 3664